September 2018
Daar is soveel om voor dankbaar te wees met die sluiting van die derde kwartaal. Die winter wat uiteindelik agter die rug is, die son wat elke dag warmer skyn en die fluisters van vakansieplanne wat al gehoor kan word. Ons kan net terugkyk en sien hoe geseënd ons was met die milde reën...