Junie 2018
Soos die halfpadmerk aanbreek, is dit gewoonlik die tyd wanneer mense reflekteer op hulle Nuwejaars-voornemens wat aan die begin van die jaar gemaak is, om te bepaal of enige aanpassings nodig is. Netso, het HVM teruggekyk en in hierdie kwartaal het daar heelwat verander.