HVM internal news | interne nuus
Dit is in vreemde tye waarin ons die tweede kwartaal van 2020 afsluit. COVID-19 is een van die grootste uitdagings wat ieder en elk van ons al ooit ervaar het. In hierdie tye waarin die wêreld hom tans bevind probeer ons almal ons bes om positief te bly en mekaar te ondersteun