Die son gaan lê vroeër, die koue sluip in en die verkleurde boomblare val een-een af. Winter is hier! Tyd staan nie stil nie, die eerste helfte van 2019 is verby. Belastingjaareinde het gekom en gegaan. Ons is gereed vir die volgende belastingseisoen wat voorlê. Hou vas, want die jaar vlieg verby!

We are sad to announce that our Audit Manager, Janco Kotze, has spread his wings. After 10 years of blood, sweat and tears, Janco set sail for a new and exciting adventure. We are proud of you taking the leap to build your own empire. With the utmost respect, HVM greets you and wishes you well with the new chapter in your life. We know you will make a success of your future.

HVM has grown immensely in this short time. A third SAIPA-trainee, Jan-Hendrik Ryke, has joined the team earlier in May. Leana Prins, personal assistant to Daniel Steenkamp, also took a seat in the office. We are excited to get to know you better and make you feel part of the HVM-family.

Jenni Harris is ons nuwe Belasting-administratiewe dame. Sy is die persoon om te kontak vir enige belastingkwessie.

Hier by HVM is dit nie net altyd werk, werk, werk nie. Rus is altyd goed vir die siel, maar nog beter as dit in die natuur deurgebring kan word. Ons direkteur, Daniel Steenkamp, het vars lug gaan skep in die beeldskone Rwanda, waar hy saam met ‘n groep vriende op ‘n uitdagende staptog gegaan het. Hulle het die mooie dorpie Kigali, Mount Bisoke en Lake Kivu gaan besoek tydens die wegbreek

HVM is die trotse borg van Laerskool De Hoop tennis. Na afloop van vanjaar se Sun City toernooi waarin beide die seuns asook die dogters as oorwinnaars bekroon is, het HVM dit goed gedink om hierdie spelers op ‘n besonderse wyse te kom verras. HVM het die kinders bederf na die suksesse die afgelope seisoen met HVM geborgde tennis “cupcakes”.

Op die foto hierbo is Herman van der Merwe en Vermeulen Badenhorst saam met De Hoop Laerskool se eerste seuns- en dogterspanne, saam met hulle afrigters en Mnr. Cillié, die skoolhoof.

HVM would like to congratulate Hanmaré who was selected for the SA Primary Schools u13 Tennis Team who will be touring to the USA during August 2019. This is an exceptional achievement and HVM would like to make a contribution towards her costs. If any of our clients also want to make a contribution, you can deposit the amount into our account with reference HANMARE (Absa Bank – Account number: 4076393877).

HVM is slaggereed vir die winterkoue en die uitdagings wat daarmee gepaard gaan. Hou jou doel voor oë en streef na sukses.

Receive newsletter