In November het De Hoop hulle jaarlikse gholfdag met groot sukses aangebied. HVM het die 10de bof geborg, wat aan ons die geleentheid gebied het vir verandering in roetine en om verhoudings te versterk in ons gemeenskap. Die spelers het die dag in goeie gees aangepak en die pragtige weer het ideaal bygedra tot ’n gesellige atmosfeer op die baan. Na afloop van die dag is daar heerlike verversings bedien, gevolg deur die prysuitdeling waar uitstekende prestasies beloon is.

Connecting Across Borders with GMNI
At GMNI, our global association is built on genuine relationships, trust, and shared purpose. As proud members, we value being part of a network that focuses on people and partnerships rather than numbers — where independent firms collaborate across borders to deliver the highest standards of accounting, audit and advisory services.
At the end of October, 23 member firms from 20 countries gathered in Mexico City for the GMNI International Conference — two days filled with collaboration, insights and connection. The agenda included sessions on AI in professional services, practice management, talent retention, innovation and brand visibility, along with time to celebrate leadership transitions and strengthen partnerships.
We were delighted to take part and connect with peers from around the world. A big thank you to everyone who made the event a success — we’re already looking forward to next year’s conference in South Africa!


Sosiale Vrydag
Om die afgelope paar maande se verjaarsdae te vier en ’n bietjie gees in die kantoor te bring, het ons een Vrydagmiddag ’n paar prettige kantooraktiwiteite gespeel.
Ons het almal in spanne gedeel en BINGO gespeel, waarna ons mekaar uitgedaag het in ’n “Try Not to Laugh”-kompetisie. Twee mense het beurtelings grappies vir mekaar vertel en die wenner was natuurlik die een wat die langste kon regop bly sonder om te lag!
Na al die pret het ons gesellig saam gekuier met wyn en pizza — ’n perfekte afsluiting vir ’n lekker spanmiddag.
Lochnerhof Golf Day
We were proud to sponsor a hole at Lochnerhof Primary School’s Golf Day at Strand Golf Club this year, a fantastic event that brought together local businesses and community members for a great cause. Our team enjoyed connecting with clients and participants on the course, offering refreshments and a few fun mini games before each tee-off on the 1st hole. It was a wonderful opportunity to support education in our community, while sharing a few laughs in the sun. We’re already looking forward to next year’s event!


Parel Vallei drama
“Wegwêreld, slegwêreld” het hierdie jaar aan die hartsnare van die gehoor gepluk en vir Hoërskool Parel Vallei ‘n nuwe trofee in hulle trofeekas verower. Die produksie was die wenner van die ATKV-Tienertoneelkompetisie en het ook die prys gekry vir die beste ensemblewerk.
Parel Vallei se ander produksie, “Grootvoet”, het ook by die ATKV Tienertoneel opgetree en Francois Retief (leerder van Parel Vallei) is aangewys as die beste akteur in ‘n hoofrol.
De Hoop Revue
We were absolutely thrilled to be part of this year’s De Hoop Revue as one of the proud sponsors. The production told the delightful story of an “ouma” who discovers the world of social media through her grandkids and after one viral TikTok dance she finally got to live her dream as a dancer in New York. But what truly made the night special was the incredible talent from every scholar. From singing to dancing, each performance brought their own sparkle to the stage. It was an evening filled with laughter, pure joy and community spirit. We couldn’t be prouder to support such an amazing showcase of young talent and school spirit.

Verjaarsdae
Ons het / gaan die volgende verjaarsdae vier. Baie geluk aan elkeen van julle!
19 Oktober – Suretha
29 Oktober – Zach
1 Desember – Anje
30 Desember – Elna
Seënwense
Vrolike Kersfees en ’n Gelukkige Nuwe Jaar aan al ons kliënte! Mag hierdie feestyd gevul wees met vreugde, vrede en seëninge. Dankie dat julle deel is van ons reis.

