Lochnerhof Gholfdag
Ons het ons eie span van vier ingeskryf om deel te neem aan die Lochnerhof Gholfdag. Hulle het die uitdaging terdeë geniet. Behalwe vir gholf, het ons vir spelers die geleentheid gegun om aan ‘n vriendskaplike boules-wedstryd deel te neem.
De Hoop Golf Day
This year’s De Hoop Golf Day was a fantastic event that brought together both longstanding and new clients. The day was a wonderful opportunity to strengthen relationships and foster new connections in a relaxed setting. Good sportsmanship and engaging conversations made it a memorable experience for everyone involved.
De Hoop Tennis
Die De Hoop tennisspan het ‘n indrukwekkende vertoning gelewer by die BNP Paribas Rising Star toernooi, waar hulle die tweede ronde gewen en hul plek in die finaal verseker het. Hulle sal aan die einde van November in Benoni verder meeding en ons wens hulle alle sukses toe in hulle strewe na oorwinning!
GMNI Conference in Paris, France
In October, Vermeulen and Christa attended the GMNI conference in Paris, representing our firm on the global stage. The event was a valuable opportunity for networking and collaboration with other industry leaders, allowing them to bring fresh insights and ideas back to our team.
HVM’s office revamp
We’re excited to share that our office has recently undergone a stylish revamp! The kitchen and reception areas have been beautifully upgraded and additional office spaces have been created to accommodate our growing team. The fresh look and added functionality have brought a renewed sense of energy to our workspace.
Jaareindfunksie asook Spanbou
Om die jaar af te sluit, het ons twee opwindende geleenthede beplan!
Ons personeel gaan na Middelvlei vir ‘n spanboudag om die Middelvlei Wynmeng-ervaring te geniet. Deelnemers sal in pare of groepe werk om die beste wynmengsel van die dag op te tower en sodoende spanwerk, kreatiwiteit en vriendskaplike kompetisie aanmoedig. Die dag en jaar sal op ’n hoë noot afgesluit word met ‘n heerlike middagete by Vredenheim Wines.
In Desember gaan ons by Root 44 saamtrek vir ons jaareindfunksie, waar ons die prestasies van 2024 sal vier en ons werknemers sal erken vir hul uitsonderlike werk en toewyding. Dit sal ‘n feestelike geleentheid wees, gevul met waardering en dankbaarheid vir die harde werk wat ons sukses hierdie jaar aangedryf het.
Verjaarsdae
Gedurende die tyd het ons die volgende verjaarsdae gevier:
Suretha – 19 Oktober
Anjé – 1 Desember
Elna – 30 Desember
To all our valued clients
As we approach the end of the year, we want to extend our heartfelt gratitude to each of you for your continued support and trust in us. Your partnership and confidence have been key to our growth and success in 2024, and we are truly thankful for the opportunity to work alongside you.
We wish you a joyous holiday season and a happy new year!
While every reasonable effort is taken to ensure the accuracy and soundness of the contents of this publication, neither the writers of the articles nor the publisher will bear any responsibility for the consequences of any actions based on information or recommendations contained herein. Our material is for informational purposes.