We wish everyone a wonderful year ahead and we welcome our new staff and clients.

Our new trainees are Judie Ferreira and Stiaan Basson.

Ons hoop hulle geniet die tyd by HVM en dat hulle vinnig deel van ons familie vorm.

Wedding bells!

Op 3 Februarie het Anjé op ‘n nuwe lewensreis vertrek. Sy het met Chris Pietersen getrou met die hitte van die Paarl wat oor hulle gestraal het. Ons wens hulle ‘n voorspoedige pad vorentoe en mag hulle baie sakke sout saam opeet.

Jaareindfunksie 2023:

Hartlik geluk aan die volgende personeel wat trofees ontvang het vir uitstekende werk op kantoor verlede jaar (van links na regs), Anjé Pietersen (SAICA werknemer van die jaar), Anmar Janse van Rensburg (werknemer van die jaar) en Zandrea Tredoux (SAIPA werknemer van die jaar).

GMNI conference:

During January, the South African division of GMNI Africa, met for their annual overview. They also recruited two new members that will be joining this division in 2024.

Below we see the members enjoying a wonderful dinner and the whole division smiling for a photo the day of the conference in Johannesburg.

Bloemhof golf day:

During the first week of March we had the first successful Bloemhof golf day at the Stellenbosch Golf Club.

The HVM team had a lot of fun on the day and enjoyed catching up with friends and clients.

 

De Hoop tennis:

Laerskool De Hoop se o.11 en o.13 tennisspanne het aan die dubbelstoernooi deelgeneem op die laaste naweek van Februarie. Die leerders het dit baie geniet. Ons wens die span alle sterkte toe met hulle Amanda Coetzer- asook Grey College tennistoernooie in Maart te Bloemfontein.

Verjaarsdae:

Die volgende kollegas het hulle verjaarsdae gevier. Ons wens hulle hartlik geluk en ons glo dit was ‘n spesiale dag, vol aangename herinneringe en groot bederf.

Franco – 6 Februarie

Janneke – 22 Februarie

Zandrea – 1 Maart

Christa – 9 Maart

Nico – 18 Maart

Pieter – 26 Maart

Receive newsletter