New journeys in life

Die afgelope drie maande het vele opwinding ingehou. One of our colleagues stepped into a new phase of his life and became a father. Congratulations to Pieter with the birth of his baby girl.

Die HVM-familie brei uit

Ons wil graag ‘n nuwe kollega, JP Steenkamp, verwelkom.  JP sal voortaan alle belastingadministrasie asook -navrae hanteer.

Rugby World Cup 2023

At the start of the Rugby World Cup, we decided to join in on the Bok Friday fun. We supported our team throughout all the games and here we are on the last Friday before the final! We are proud of the Springboks for bringing the Webb Ellis Cup back home. Together with the Bok Friday fun we had, we also created a Superbru league for the office. Congratulations to Nico for winning the league and showing us his dedication to the World Cup.

De Hoop golf day

Thank you to De Hoop Primary School for arranging such a fantastic day on 3 November 2023. We all enjoyed ourselves and caught up with friends and clients while enjoying the sun on the Strand Golf Course.

Movember-uitdaging

HVM het twee manne wat die Movember-uitdaging hierdie jaar aanpak, Nico en Handré. Hier is hulle halfpad deur die maand met hulle poging.

Birthdays

We celebrated the following birthdays in the past few months:

Adeline – 22 September

Handré – 21 September

These birthdays will still be celebrated this year:

Anjé – 1 December

Elna – 30 December

GMNI konferensie

Vermeulen het die GMNI konferensie in Toronto, Kanada, bygewoon waar hy die Afrika-afdeling verteenwoordig het. Gedurende die konferensie het Vermeulen ‘n voorlegging gedoen oor die doeltreffendheid van goeie besigheidsprosedures, die waarde van tegnologie in besighede vandag en die belangrikheid om talent te behou.

Die konferensie is deur firmas van regoor die wêreld bygewoon: Australië, Libanon, Duitsland, Swede, Mexiko, Bangladesj en vele meer om net ‘n paar te noem.

Die volgende aktiwiteite lê nog op die kalender voor vir die res van die jaar:

Ons jaarlikse spanbou gaan op die paaie en wingerde van Franschhoek plaasvind. Die spanbou gaan afskop by die Hugenote Monument en afsluit by La Bri Wine Estate. Na afloop van die aktiwiteite gaan ons Station Pub toe, waar ons gaan ontspan en middagete geniet.

Die spanbou is in die vorm van ‘n “Amazing Race”. Boekies gaan aan ons voorsien word wat ons dan gaan gebruik om die wenke op te los en die pad te vind tot aan die einde.

HVM sluit die jaar af met ons jaareindfunksie wat in Desember by Root44 gaan plaasvind. Ons sien daarna uit om terug te kyk na alles wat die jaar gebeur het en om almal se harde werk te beloon.

Ons wens almal ‘n geseënde Kersfees toe en ook ‘n voorspoedige nuwe jaar ☺.

Merry Christmas to all, and to all, a happy new year!

Receive newsletter